Met Liefde
- Product
- Current Stock
- Qty in Cart
- Quantity
- Price
- Subtotal
-
Dubbelkoker Mosterd 550g
Met Liefde
R84.00Hierdie is ons gewone soet mosterd. Die mosterd sorg vir 'n lekker kouevleisbroodjie, en ook 'n lekker skaapboud.R84.00 -
Gekarmaliseerde Vye & Gemmer Slaaisous 750ml
Met Liefde
R149.00'n Unieke smaak sensasie slaaisous - so reg vir die somer!R149.00 -
Gerookte Balsamies Reduksie 250ml
Met Liefde
R99.00Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na 'n nuwe smaak sensasie, Gerookte...R99.00 -
Granaat Balsamies Reduksie 250ml
Met Liefde
R99.00Balsamiese asyn word ingevoer van Italie en Met Liefde se eie unieke geur kombinasies, word die gewone balsamiese asyn 'n slaaisous wonderwerk. 250ml bottel Geseël vir varsheidR99.00 -
Groen Rissie Pesto 125ml
Met Liefde
R89.00Hierdie lekkerte is baie dieselfde as die gewone Groen Rissiepit Pesto, hy het net 'n bietjie meer van 'n sitrus smaak. Net 'n titseltjie is nodig van hierdie geurige rissie pesto. Gebruik in geregte...R89.00 -
Karoo Lam Marinade 750ml
Met Liefde
R149.00Die Sous kan as 'n marinade gebruik word vir alle vleise. Dit is ook lekker as 'n addisionele sous op jou tafel, of dit nou oor skyfies is of oor 'n worsbroodjie. 'n Moet-hê in elke koskas.R149.00 -
Korrel Mosterd 550g
Met Liefde
R85.00Mosterd net soos wat ons dit kan maak. Wat is 'n toebroodjie of kouevleis sonder egte outydse soet mosterd? Die korreltjie gee hom 'n lekker tekstuur en is effens sterker as die dubbelkoker mosterd.R85.00 -
R52.00
-
Poppie, Heuning & Suurlemoen slaaisous 750ml
Met Liefde
R149.00'n Unieke smaak sensasie slaaisous - so reg vir die somer!R149.00 -
Rooi Rissie Pesto 125ml
Met Liefde
R89.00Net 'n titseltjie is nodig van hierdie geurige rissie pesto. Gebruik in geregte sook as 'n smeer.R89.00 -
Soet kerrie Sous 750ml
Met Liefde
R149.00'n Ou bekende wat gebruik kan word saam met alles en binne in alles. 'n Moet-hê vir al die kosliefhebbers!R149.00 -
R109.00
-
Taai Hoender Braaisous 750ml
Met Liefde
R149.00Heel jaar braai tyd...hierdie heerlik braaisous het 'n rokerige smaak en is perfek saam met hoendervlerkies, vark- en skaap ribbetjie. Kan dit ook gebruik om 'n lekker rokerige smaak te gee aan jou...R149.00 -
R45.00
-
R45.00
-
Vuurwarm Rissie Sous
Met Liefde
R109.00 - R125.00Vir die waaghals wat dalk 'n bietjie warmer sous nodig het is hierdie lekkerte die antwoord. Gebruik waar nodig.R109.00 - R125.00